Retha's Nail Spa & Beauty
Mense is my passie en daar is niks mooier as versorgde hande en voete nie.
Elke kliënt moet tuis en gemaklik voel, met 'n ligter gemoed uitstap en kan spog met 'n mooi gel overlay.
Na 5 ongelooflike jare is dit met hartseer dat ek moet skryf die salon maak toe. Baie dankie vir almal se getroue ondersteuning deur die jare. Seënwense. Hou my blad Natural Mom dop vir my nuwe "journey".
20/08/2022
🐆 print and rose gold on my own nails
11/08/2022
House calls welcome @ R60 exstra in Upington Central. Look @ the new business hours for ladies that work till 17h00.
10/08/2022
Nog 'n "house call" gedoen met grys en 🐆 print.
WhatsApp 083 301 4516 vir afsprake.
24/06/2022
'n Tikkie abstrakte naels vandag gedoen. Die geselskap en lag was heerlik.
14/06/2022
Pragtige grys-pers naels met hartmotief.
07/06/2022
'n Bietjie 🐆 print vir my vriendin gedoen.
30/05/2022
27/05/2022
Ek is terug om julle naels mooi te maak. 'n Splinter nuwe rubber base wat hou, nuwe kleure en nuwe werksure vir die kliënt wat tot 17h00 werk.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Tarentaalstraat 10
Upington
8801